SmartSellTM - The New Way to Sell Online

Shop over a million Toys in our Huge New Range

Steve Hofmeyr 50 [AFR]
By

Rating
Product Description
Product Details

About the Author

Steve Hofmeyr is een van die gewildste vermaaklikheidskunstenaars in Suid-Afrika. Benewens sy loopbaan as sanger, liedjieskrywer en akteur, is hy ook bekend daarvoor dat hy op uitgesproke wyse sy mening oor politieke en kulturele kwessies lug. As akteur het hy bekendheid verwerf vir sy rolle in TV-reekse soos Agter elke man en verskeie rolprente en sepies, insluitende Egoli. Hy het reeds 'n menigte toekennings ontvang, onder meer Geselsprogram-aanbieder van die Jaar, platinumstatus vir CD-verkope wat die tweemiljoenmerk oorskry het (EMI), en 'n SAMA-toekenning vir grootste verkoper van musiek in Suid-Afrika oor alle genres heen. Sy outobiografie, Mense van my asem, was 'n topverkoper in 2008, en sy vier romans, Vier briewe vir Jan Ellis (2010), Die verste uur (2011), Kapabel (2012) en Laaste dans, Drienie (2014), is gunstig deur kritici ontvang.

Ask a Question About this Product More...
Write your question below:
This title is unavailable for purchase as none of our regular suppliers have stock available. If you are the publisher, author or distributor for this item, please visit this link.
Back to top